Works matching IS 02543486 AND DT 2018 AND VI 37 AND IP 1
Results: 38
Aaneenlopende vloeisintese van 'n selektiewe serotonien heropname inhibeerder (SSHI), fluoksetien.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 144
- By:
- Publication type:
- Article
Die gebruik van funksionele metagenomika om onbekende gene te identifiseer.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 148
- By:
- Publication type:
- Article
Kinetiese analise en katalitiese aktiwiteit van metaal nanopartikels en mesoporeuse metaaloksiede op geselekteerde modelreaksies.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 147
- By:
- Publication type:
- Article
Warmte- en massa-oordragmodel vir 'n koffieroosterproses.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 146
- By:
- Publication type:
- Article
Elektrolitiese uraanstroping.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 143
- By:
- Publication type:
- Article
Korrosie-eienskappe van sagte staal in hidrofluoorsuur gekontamineer met salpetersuur.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 142
- By:
- Publication type:
- Article
Dramatiese verhelderings van drie dwergnovas.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 140
- By:
- Publication type:
- Article
Senecio conrathii N.E.Br. (Asteraceae), 'n nikkel-hiperakkumuleerder van serpentiniete van die Barberton Groensteen Gordel, Suid-Afrika.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 139
- By:
- Publication type:
- Article
Die identifisering en isolering van potensiële bioaktiewe verbindings afkomstig van Hypoestes aristata deur middel van gekoppelde moderne masjinerie.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 137
- By:
- Publication type:
- Article
'n Analise van die konsepte van toepassing op veranderingsbestuur vir die implementering van e-leer.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 136
- By:
- Publication type:
- Article
'n Hoëvlak-model vir die byvoeging van forensiese gereedheid tot mobiele toestelbestuur.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 135
- By:
- Publication type:
- Article
Parametriese en nie-parametriese oorlewingsanalise-tegnieke met 'n toepassing in die tersiêre onderwysomgewing.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 134
- By:
- Publication type:
- Article
Amidasie van die trisikliese 5,6-dimetoksie-8H-indeno[ 1,2-d]tiazol-2-amien raamwerk met N-bensiel ringe as potensiële inhibeerders vir asetiel cholienesterase in Alzheimer se siekte.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 132
- By:
- Publication type:
- Article
Ontwerp en vervaardiging van 'n vanadium-redoksvloeisel vir laboratoriumgebruik.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 130
- By:
- Publication type:
- Article
Indiepte-studie van kamertemperatuur CuO nanostruktuur-gebaseerde gassensors voorberei deur sonochemiese sintese.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 128
- By:
- Publication type:
- Article
Leerstrategieë om die "troebel middel" in eerstejaar biologie te skuif.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 127
- By:
- Publication type:
- Article
Funksionele karakterisering van 'n tentatief geannoteerde stachyose sintase van Medicago truncatula.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 126
- By:
- Publication type:
- Article
Reaksiekinetika vir die chlorideringsreaksie van ZrF<sub>4</sub>.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 125
- By:
- Publication type:
- Article
Die gemeenskapsbaseerde oplossingsraamwerk as hulpmiddel vir die gebruik van inligting- en kommunikasietegnologie in ontwikkelingsprojekte.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 124
- By:
- Publication type:
- Article
Die ekologie en diversiteit van nematodes van die Telperion Natuurreservaat, Mpumalanga, Suid-Afrika.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 123
- By:
- Publication type:
- Article
Grense en waterskeidings met verwysing na die Rietvlei Natuurreservaat (Stad Tshwane).
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 121
- By:
- Publication type:
- Article
Neutron- en X-straal tomografie: Unieke navorsingsinstrumente vir toegepaste navorsing in Suid-Afrika.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 119
- By:
- Publication type:
- Article
Die invloed van omgewingsrelevante konsentrasies van die plaagdoders aldrin en methoxychlor op die gesondheid van die skerptand barber, Clarias gariepinus.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 118
- By:
- Publication type:
- Article
Die in-situ elektrochemiese opsporing van die neuromolekule, Epinefrien, met behulp van 'n funksionele nano-saamgestelde silwer-polimeer verrykende materiaal.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 116
- By:
- Publication type:
- Article
Dismorfisme van menslike oösiete gedurende virtuele tydsverloopmonitering: Die gevolge van gladde endoplasmiese retikulum komplekse.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 115
- By:
- Publication type:
- Article
Isolering en karakterisering van antibakteriese verbindings uit blare van Combretum apiculatum subsp. apiculatum.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 108
- By:
- Publication type:
- Article
Kontrasterende invloed van chroniese osoonblootstelling op fotosintetiese elektronoordrag en CO<sub>2</sub>-assimilering in gevoelige (S156) en bestande (R123) Phaseolus vulgaris L. genotipes.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 96
- By:
- Publication type:
- Article
Die effek van veelvuldige lynverwydering op die onafhanklikheidsgetal van 'n asikliese grafiek.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 87
- By:
- Publication type:
- Article
Belasting op suikerversoete koeldranke in Suid-Afrika: Perspektiewe uit die voedingsveld.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 76
- By:
- Publication type:
- Article
'n Lokaal-aangewende blaarekstrak van Terminalia sericea (Combretaceae) en terminoïese suur wat op geïnfekteerde wonde aangebring is, lei tot beter wondgenesing as gentamisien in 'n dieremodel.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 71
- By:
- Publication type:
- Article
Obliquumol 'n nuwe antifungus en 'n potensiële raamwerkmolekuul uit die blare van Ptaeroxylon obliquum (NieshoutC) om Candida albicans infeksies te behandel.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 66
- By:
- Publication type:
- Article
Die invloed van ekstrakte van Sutherlandia frutescence op die vervoer en metabolisme van ander geneesmiddels.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 61
- By:
- Publication type:
- Article
Ramsar-vleilande in Suid-Afrika: Historiese en huidige akwatiese navorsing.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 47
- By:
- Publication type:
- Article
Bedreig antropogeniese omgewingsveranderinge grondbiodiversiteit?
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 35
- By:
- Publication type:
- Article
'n Eenvoudige instrument kan gebruik word om finansies na aftrede op 'n rasionele basis te bestuur.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 15
- By:
- Publication type:
- Article
Die identifisering van fenielbottersuur aromatiese metaboliete in die urien van die blou-aap.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 10
- By:
- Publication type:
- Article
Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 1
- By:
- Publication type:
- Article
Karakteristieke van langtermyn saamgestelde variasie van die kruidstratum in 'n semi-ariede Afrika savanna: Reënval, grondtipe en plantspesies funksionele groepe.
- Published in:
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 2018, v. 37, n. 1, p. 20
- By:
- Publication type:
- Article